Paastyd

Loading Gebeurtenisse

GRAAD 1-SONDAG

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Vrede in vrees (Johannes 20: 19-29)

Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top