Erediens & Junior Kategese: 09:30
Prediker: Danie Goosen
Tema & Teks: Die onderhandelingsproses? (Matteus 19:16-30)
Deuroffer: Safehouse
Familiekategese: 10:30 (gesinne gaan saal toe om verder saam te leer, lees, gesels en speel)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)

