Pinksterdienste

Loading Gebeurtenisse

Jy is welkom om die Pinksterdienste om 09:30 of 18:30 in die konsistorie by te woon. Elzanne van der Westhuizen lei die Pinksterreeks. Betekenis is die tema van vandag se byeenkomste.

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top