Biddag vir Jeug & Kategese
Nagmaal: 09:30
“UIT”-Sondag vir ons kinders: 09:30 (kinders begin erediens saam met ouers voordat hulle na die kerksaal gaan)
Prediker: Leon Cronje
Tema: Sonder die Gees kan ons nie
Deuroffer: Oekraïne-sending
Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
