Biddag vir Ekologie
Erediens & Nagmaal: 09:30
Prediker: Nadia Marais
Tema & Teks: “Vol van die krag van die Gees?” (Lukas 4:14 -30)
Deuroffer: Ekologie-bediening
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30 (kinders kom eers saam kerk toe vir die viering van die nagmaal)
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
