Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Skriflesing: Die vreemde Koning op die geleende donkie (Lukas 19:28-40)
Deuroffer: Stellumthombo (voorheen Straatlig)
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit by ons kerkbiblioteek in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink koffie of tee in die vierkant en kuier saam)
