Biddag vir Opvoeding en Onderwys
Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Is dit wettig? Is dit die regte vraag? (Matteus 5:21-37)
Deuroffer: ABBA
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)