Sewende Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Daniël Louw

Tema & Skriflesing: Kan die dood en graf “mooi” wees? (1 Kor 15: 37-38, 42-44, 53; 2 Kor 2:14-16; 1 Kor 15:55)

Deuroffer: Straatwerk

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top