Sondag van Christus die Koning

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Wie is die Christus wat sit op die troon? (Matteus 25:31-46)

Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top