Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)
Erediens: 09:30 – Prediker: Monty Sahd
Tema & Teks: Binne-wêreld en Buite-wêreld (Johannes 3: 1 – 21)
Interaktiewe Diens: 09:30 – Fasiliteerder: Elzanne van der Westhuizen
Tema: Die begin van ons storie met God
Deuroffer: Jan Kriel Instituut
Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)
