Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Skriflesing: Waar is ware vrede te vinde? (Filippense 1: 3-11)
Deuroffer: Teologiese Kweekskool
Koinonia Kafee: 10:30 (vierkant – laaste kuier van die jaar)
Kerkbiblioteek: 10:30 (vierkant – laaste kans om boeke uit te neem vir die vakansie)