Tweede Sondag van Advent

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Padskrapers en wegbereiders (Markus 1:1-8)

Deuroffer: Gemeenteondersteuning

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top