Tweede Sondag van Paastyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Skriflesing: My Geloofsbelydenis (Johannes 20: 19-31)

Deuroffer: Stellemploy

Kerkbiblioteek: 10:30 (kom neem boeke uit by ons biblioteek in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top