Tyd ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Kategese: 09:30

Prediker: Danie Goosen

Tema & Teks: Swerwer(s) sonder rigting…? (Matteus 4:1-11)

Deuroffer: Ramot

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant en geniet tee en koffie)

Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top