Erediens & Nagmaal: 09:30
Prediker: Danie Goosen
Tema & Teks: Swerwers aan tafel met Jesus… (Lukas 19: 1-10)
Deuroffer: Straatwerk
Familiekategese: 10:30 (gesinne gaan na die erediens saal toe vir verder saam leer, speel en gesels).
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)
