Vierde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Monty Sahd

Tema & Skriflesing: 1 Kor 13 en ‘n Oreo-koekie! (1 Korintiërs 13:1-13)

Deuroffer: Paarlskool

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30 (kinders kom eers saam erediens toe)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit by ons kerkbiblioteek in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top