Vierde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Verander jou lense (Matteus 5:1-12)

Deuroffer: Paarlskool

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top