Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)
Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Dissipels leef bewus van die Skepping (Psalm 19: 1-7)
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 – Jesus-volgers sien God se skepping raak.
Deuroffer: Ramot
Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)
Kerkbiblioteek: 10:30 (leeskamer)
Toerustingsgesprek: Geregtigheid in die Ou Testament (II) – konsistorie