Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Anders (Openbaring 7: 9 – 17)
Deuroffer: StellSorg / StellCare
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit by ons kerkbiblioteek in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
