Vyfde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Die waarde van sout! (Matteus 5:13-20)

Deuroffer: Ramot

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top