Vyfde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)

Erediens – 09:30: Monty Sahd

Tema & Teks: Om doelbewus naby ander te wees! (Matteus 5: 43 – 48)

Interaktiewe Diens – 09:30: Leon Cronje

Tema: Dissipels gaan sit by iemand ander!

Deuroffer: Badisa

Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top