Vyfde Sondag van Paastyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30 (Met Willem van der Colff wat kom getuig)

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Kyk, Ek maak alles nuut (Openbaring 21: 1 – 6)

Deuroffer: MES Kaapstad

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top