Alle jong volwassenes (tot 30 jaar) in ons gemeente word uitgenooi na ‘n gesellige, informele saamkuier om ons nuwe “jong volwasse” leraar Rudiger te verwelkom. Hierdie kuier vind plaas op Woensdag, 12 Februarie tussen 18:00 en 20:00 by Speciosastraat 20, Paradyskloof. Alles word verskaf, bring net jou eie drinkgoed. Laat weet asseblief die kerkkantoor (021 886 5975) teen Maandag, 10 Februarie as jy wil saam kuier.
