Kliek hier om die materiaal van die eerste Geloofsgroei van die nuwe reeks,“Leer eet soos Jesus”, af te laai. Dit is by die byeenkomste op Woensdag, 19 September gebruik en is aan die hand van Cas Wepener se boek: “Aan tafel saam met Jesus.”