Kliek hier om die materiaal van die sewende Geloofsgroei van die reeks,“Genooi om te volg”, af te laai. Dit is by die byeenkomste op Woensdag, 27 Februarie gebruik en is aan die hand van Willem Nicol se boek, “Genooi om te volg”. Die leesstuk, Was Jesus a threat to the roman empire? deur Mary Hinkle Shore, is ook by die byeenkomste gebruik. Laai dit gerus hier af.