Kliek hier om die materiaal van die negende Geloofsgroei van die reeks,“Genooi om te volg”, af te laai. Dit is by die byeenkomste op Woensdag, 3 April gebruik en is aan die hand van Willem Nicol se boek, “Genooi om te volg”.