Kliek hier om die samevatting van Geloofsgroei deur Jesus se gewoontes af te laai wat in Woensdag 12 September se Geloofsgroei byeenkoms gebruik is.
Ons begin volgende week met volgende kwartaal se reeks: “Leer eet soos Jesus” en dis aan die hand van Cas Wepener se boek: “Aan tafel saam met Jesus.”