In die laaste helfte van die jaar gaan ons kyk na ’n paar gewoontes wat Jesus in sy lewe ingebou het tydens sy bediening hier op aarde. Ons gaan veral nadink en gesels oor hoe ons self hierdie gewoontes in ons lewe kan uitleef en hoe hulle ons help om Jesus se grootste gebod (liefde vir God, ons naaste en onsself). uit te voer.

Daar is twee geloofsgroei byeenkomste op Woensdae om 09:00 en 19:00. Elzanne van der Westhuizen is die aanbieder in die 3de en 4de kwartaal. Kliek hier as jy Woensdag 18 Julie se Bybelstudie wil aflaai.