Hoewel ons nie nou kan voortgaan met ons Geloofsgroei byeenkomste nie, kan jy steeds die weeklikse materiaal aflaai en op jou eie tyd deurwerk. Laai gerus die materiaal van 3 Junie af. Die tema is: Ontmoetings met die lewende God. Vir al die vorige 2020-byeenkomste se materiaal, volg die skakel.