Hoewel ons nie nou kan voortgaan met ons Geloofsgroei byeenkomste nie, kan jy steeds die weeklikse materiaal aflaai en op jou eie tyd deurwerk. Laai gerus die materiaal van 10 Junie af. Die tema is: Ontmoetings met die lewende God. Vir al die vorige 2020-byeenkomste se materiaal, volg die skakel.