Ondersteun gerus die Geluksoord Tehuis vir Bejaardes in Onderpapegaaiberg se Markdag op Saterdag 24 Maart vanaf 08:00. Heerlikhede soos vetkoek, koek, pannekoek, worsrolletjies, poeding en ontbyt sal te koop wees. Kliek hier om die pamflet af te laai.