Dankie aan almal betrokke by verlede Sondagoggend se Kerssangdiens. En dankie aan al die kinders wat so kreatief was met hul versierings! Die boom lyk pragtig!