Op 4 September 2017 het Paul Colditz, Hoof Uitvoerende Beampte van FEDSAS, die Ring van Bellville by die NG Kerk Welgemoed toegespreek oor die kwessie van godsdiens in skole. Sas Otto het ons gemeente verteenwoordig. Kliek hier om sy terugvoer en verslag te lees.