Paul Kruger, oud-dosent in Bybelse Hebreeus by die Departement Antieke Studie van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe en ook jarelange lidmaat by ons gemeente, stel sy E-boek oor Die Psalms, Here leer my u pad, gratis beskikbaar aan lidmate. Vir bestellings, kontak hom by pak@sun.ac.za. Volg die skakel vir meer inligting oor die boek.