Groot Lydensweek is die laaste voorbereiding om Paasfees te vier. Dit kan gesien word as ‘n pelgrimstog saam met Jesus in die laaste dae voor sy dood. Die doel van hierdie meditasies is om ons te help om na te dink oor hoe belangrik en noodsaaklik die Paasgebeure vir ons persoonlik, maar ook vir die hele skepping is. Kliek hier om die volledige inligtingstuk af te laai vir persoonlike stiltetyd en huisgodsdiens.