Kliek hier om hierdie week se Huisgeloof af te laai. Onthou dat die Huisgeloof nou twee afdelings het waar die een fokus op die kategese-tema van die Gr. 1-6’e en die ander een op die tema waaroor die tieners Sondagaande gesels. Julle kan een kies of sommer twee maal hierdie week tyd inruim vir Huisgeloof en albei doen! Mag julle geseënde gesprekke hê met mekaar in julle huishouding!