Die bakkery by Huis Horison se rakke is vol heerlike beskuit en koekies. Dit is ideaal vir eie gebruik, gastehuise, personeel by maatskappye en eetgoed by seminare en byeenkomste. En betyds vir die langnaweek wat voorlê!
Hoenderpasteie kan ook weekliks bestel word. Skakel gerus (021) 887 5080 om jou bestelling te plaas.
Aangeheg is die pryslys.