Kliek hier om Huisgeloof #7 van 2019 af te laai. Dit vorm deel van die 7-weke preekreeks wat gemeentes in Stellenbosch in hierdie tyd volg. Hierdie week is ons laaste ritme in dié 7-weke reeks.  Ons sal volgende week afsluit met ‘n oefening verwerk uit Tom & Lollie Smith se “7 Ritmes vir Kinders” om vir ons en ons kinders met behulp van Jesus se grootste gebod sowel as die simbole van elke ritme te help onthou hoe ons op God se ritme kan aanhou leef!