Kliek hier om Huisgeloof #8 van 2019 af te laai. Dit vorm deel van die 7-weke preekreeks wat gemeentes in Stellenbosch in hierdie tyd volg. Hierdie week se Huisgeloof trek die toue bymekaar vir die 7 Weke en 7 Ritmes van Dissipelskap. Dit is ‘n manier om te onthou dat die ritmes wat ons aangeleer het, iets is wat ons vir die res van ons lewe gaan beoefen as Jesus se dissipels. Volgende week begin ons met ons voorbereiding vir die Paasfees wat kom met Lydenstyd – moet dit nie mis nie!