Volg die skakel na hierdie week se Huisgeloof-blad wat jong gesinne en families tuis kan gebruik om te gesels op Sondag of deur die week. Die tema wat Sondag by die Kategese behandel word, is Jesus troos en stuur sy dissipels (Lukas 24: 36-49).