Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Ons is nou in Koninkrykstyd wat strek vanaf Pinkster tot Advent. Die teksgedeelte vir hierdie Sondag is Genesis 22:1-14. Die tema is VOORSIEN.