Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Ons is nou in Koninkrykstyd wat strek vanaf Pinkster tot Advent. Augustus is Barmhartigheidsmaand en Vrouemaand. Die teksgedeeltes vir hierdie Sondag is Matteus 14 en Lukas 10. Die tema is VROUEDAG.