Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Dit is Sondag die eerste Sondag van Advent. Die teksgedeelte vir Sondag is Matteus 1:1-16. Die tema is KERSBOOM.