Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 6:27-38 en Psalm 37:1-11, 39-40 en sluit aan by die erediens.