Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Psalm 27, Lukas 13:31-35 en Genesis 15:1-12, 17-18 en sluit aan by die erediens