Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 13:6-9, Jesaja 55:1 en Psalm 63:1-8 en sluit aan by die erediens.