Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 15:1-7, 8-9, Lukas 15:10-31 en Psalm 32 en sluit aan by die erediens.