Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Johannes 20:19-31 en Handelinge 5:27-32 en sluit aan by die erediens.