Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Johannes 10:22-30 (veral vers 27) en Handelinge 9:36-43 en sluit aan by die erediens.