Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Johannes 14:23-29, Handelinge 16:11-15 en Lukas 24:45-53 en sluit aan by die erediens.